• Opvolg binnekort

White Vinyl is 'n klank na-bewerking ateljee, geleë in 'n omliggende gebied van Kaapstad, wat hulp aan die belanghebbendes van klankbates verskaf, veral dié betrokke by die hernuwing van erfenis klankbane, rolprent én rekenaarspel ontwikkeling.

White Vinyl bied ware kenmerkende klanktoerusting aan, tesame met die kennis, ervaring en toewyding waaraan ons kliënte te gewoond is.

Met deeglike voorbereiding én buitengewone aandag aan die feinhede, verseker ons dat u onderneming tot 'n voorspoedige afsluiting kom met die kommersiële vrystelling, rolprent vertoning, radio uitsending, of met die voorsiening van argiefmateriaal en ander klankbates.